#BietjieMyTyd

8 Weke program om jou te help om jouself weer eerste te plaas – want jy is dit werd!

Ontvang daagliks ‘n epos met inligting oor die temas & wenke wat jou uitdaag om ‘n beter weergawe van jouself te wees.

Die #BietjieMyTyd Program is a 8 Weke aanlyn program wat daarop gefokus is om vrouens te help om elke dag ‘n bietjie tyd vir hulself te maak. Ons weet uit ondervinding dat ons as vrouens gewoonlik onsself laaste plaas en ons wil graag vroue uitdaag om dit te verander.

Die volgende program begin:

1 Oktober, 2020

Wat gaan die program behels?

Die #BietjieMyTyd Program gaan jou deur 4 Modules vat:

Gesondheid

Denke

Self

Beroep

ePos program

Vir 8 weke ontvang jy daagliks ‘n epos met inligting oor die temas & wenke wat jou uitdaag om ‘n beter weergawe van jouself te wees.

Ons het die 4 modules spesifiek gekies, omdat ons ondervind het dat dit die 4 areas is waar vroue die meeste struikel of raad nodig het.

Zoom Sessies

Daar gaan ook twee “Zoom Sessies” wees saam Laetitia Dee & Minki van der Westhuizen.

  • 1 x Vooraf Opgeneem
  • 1 x LIVE sessie sal plaasvind aan die einde van die 8-weke.

“Ons droom is dat elke vrou aan die einde van die program daagliks ‘n bietjie tyd met haarself sal prioritiseer en dat elke vrou ook meer gemaklik sal wees in haar eie vel.”

Laetitia Dee & Minki van der Westhuizen

Wie sal baat by hierdie program?

Hierdie program is vir die vrou wat…

  • Sukkel om ‘n balans te handaaf tussen haar werk, gesin, self & gesondheid.
  • Eet vir emosionele redes.
  • Sukkel met negatiewe denke & altyd dinge oordink.
  • Dit moeilik vind om gemotiveerd te bly.
  • Dit moeilik vind om haarself eerste te plaas
  • Sukkel met self-vertroue
  • Graag ‘n lewe wil leef wat ‘n impak maak op ander
  • Raad wil hê oor hoe om jou talente te omskep in ‘n besigheid.

Hoeveel kos die 8 weke program?

R750 

Nou beskikbaar teen

R399 

Program begin 1 Okt 2020

Maak ‘n verskil

10% van winste sal geskenk word aan die FroueVonds

‘n Inisiatief van Solidariteit Helpende Hand